azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

arri – girl met die polo lyrics

Loading...

die girl met die polo
ons almal ken daai girl wat onder in die straat af bly
die een wat baie vinnig met haar polotjie rond ry
sy gee nie regtig om wat enige iemand van haar d-nk nie
net een kyk deur daai voor ruit het ek geweet jys die ene vir my
die girl met polo se vir my hallo die girl met die polo van wie ek hou dis die in ding as sy haar wiel spin dis die girl met polooo
die girl met die polo se vir my hallo die girl met die polo van wie ek hou dis die in ding as sy haar wiele spin dis die girl met polooo
ek is die ene vir jou
ohhhhh
ek is die ene vir jou
ohhhhh
ek is die een vir jou
ons almal ken daai girl wat in die straat af bly
die een met die stywe broekie
oe sy is s-xy s-xy verby
ons kry mekaar elke oggend by dieselfde stop straat
sy sien toe hoe ek na haar staar toe het sy geweet ek is die ene vir haar die girl met polo se vir my hallo die girl met die polo van wie ek hou dis die in ding as sy haar wiele spin dis die girl met polooo
die girl met polo se vir my hallo die girl met polo van wie ek hou dis die in ding as sy haar wiele spin dis die girl met poloooo
die girl met die polo se vir my hallo die girl met die polo van wie ek hou dis die in ding as sy haar wiele spin dis my girl met poloooo
die girl met polo se vir my hallo die girl met die polo van wie ek hou dis die in ding as sy haar wiele spin dis my girl met die polooo
die girl met die polo se vir my hallo die girl met polo van wie ek hou dis die in ding as sy haar wiele spin
dis my girl met die poloooo
ek is die ene vir jou
ohhhh
ek is die een vir jou
ohhhhh
ek is die een vir jou
net die ene vir jou



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...