azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

bouwer bosch & almarie du preez – klapsoen lyrics

Loading...

jy groet my ek vergeet jou naam
jy sê dit oor en oor
ek probeer jou hou vir my, maar dis al wat ek kry

ń glimlag en ń klapsoen vir my
daag nou op en sê jy soek vir my
daag nou op en sê jy wil hier bly
daag nou op en sê jy soek vir my
daag nou op en sê jy wil hier bly
jy groet my in jou droom, maar ek onthou jou naam
nog nie verlore kom ons laat die tyd omdans
dat ons vir altyd
bymekaar kan bly
jy groet my ń wens vir ń klapsoen
onthou die gisters waar ń glimlag tel
kom ons sê dit weer ek probeer verstaan oor en oor, maar jy vergeet my naam
ek groet jou ń wens vir ń klapsoen
daag nou op en sê jy soek vir my
daag nou op en sê jy wil hier bly
daag nou op en sê jy soek vir my
daag nou op en sê jy wil hier bly
daag nou op en sê jy soek vir my
daag nou op en sê jy wil hier bly
daag nou op en sê jy soek vir my

daag nou op en sê jy wil hier bly
dit was als is net my skuld
dit was ń misverstand kom ons gee dit ń kans
ons loop deur hand aan hand

(dit was als is net my skuld dit was ń misverstand kom ons gee dit ń kans
ons loop deur hand aan hand)
(jy groet my ek vergeet jou naam ek groet jou ń wens vir ń klapsoen)



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...