dozi – ou ryperd lyrics
ou ryperd, ons ry die pad tesame
ou ryperd, so deur die lewensbane
wanneer jou rydag oor is,
gaan jou ou lyf lekker rus
jy, ou ryperd van my
jaag maar aan ou maat
die maan skyn helder vanaand
jaag maar aan ou maat
my mooientjie sy wag vir my vanaand
o hoor hoe tjank die jakkals op die rivier se brug
en dra my op jou lekker ou rug
jaag maar aan ou maat,
want my nooientjie sy wag daar vanaand
refrain:
jippie jippie jip (2x)
my ou perd
daar is voer en rus
en jy doen jou bes my ou perd
dra my oor die rivier se brug
dra my op jou lekke ou rug
na my nooi sannie
die dogter van tant annie op die plaas
ou ryperd, ons ry die pad tesame
ou ryperd, so deur die lewensbane
wanneer jou rydag oor is,
sal jou ou lyf lekker rus
jy, ou ryperd van my
refrain (2x)
dra my oor die rivier se brug
dra my op jou lekker ou rug
na my nooi sannie
die dogter van tant annie op die plaas (3x)
Random Lyrics
- doyle damhnait – so well lyrics
- doyle damhnait – lie to you lyrics
- doyle damhnait – learn to crawl lyrics
- doyle lawson – girl from west virginia lyrics
- doyle lawson – the girl in the valley lyrics
- doyle lawson – she’s walking through my memory lyrics
- doyle lawson – you gotta dig a little deeper lyrics
- dpc – it’ll never be the way it was before lyrics
- dr acula – piano lessons can be murder lyrics
- dr acula – the cuckoo clock of doom lyrics