azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

jim reeves – my blinde hart lyrics

Loading...

my blinde hart wil geen oomblik langer weet nie
dat ek vir jou nooit regtig kan vertrou..
my blinde hart sal jou nooit kan vergeet nie –
dalk het jy my harteloos verlei…

‘n duisend mooi beloftes het jy nooit gehou nie,
maar geduldig bly ek in my uur van smart;
my dwaasheid eis dat ek jou nooit meer moet wantrou nie –
daarom leef jou beeld hier in my blinde hart.

‘n duisend mooi beloftes het jy nooit gehou nie,
maar geduldig bly ek in my uur van smart;
my dwaasheid eis dat ek jou nooit meer moet wantrou nie –
daarom leef jou beeld hier in my blinde hart.



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...