azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

juanita du plessis – hoe groot is ons god lyrics

Loading...

die weelde van die heer,
geklee in majesteit
die hele aarde juig,
die hele aarde juig

hy klee homself in lig,
en duisternis moet vlug
begin en die einde,
begin en die einde

hoe groot is ons god,
ons sing
hoe groot is ons god,
almal sal sien
hoe groot, is ons god

eeue kom en gaan
en tyd is in sy hand
begin en die einde,
begin en die einde

die godheid, drie-in-een
vader, gees en seun
die leeu en die lam,
die leeu en die lam

hoe groot is ons god,
ons sing
hoe groot is ons god,
almal sal sien
hoe groot, is ons god

hoe groot is ons god,
ons sing
hoe groot is ons god,
almal sal sien
hoe groot, is ons god

naam bo ekle naam
waardig is die lam
my hart sal sing
hoe groot is ons god

naam bo ekle naam
waardig is die lam
my hart sal sing
hoe groot is ons god

hoe groot is ons god,
ons sing
hoe groot is ons god,
almal sal sien
hoe groot, is ons god

hoe groot is ons god,
ons sing
hoe groot is ons god,
almal sal sien
hoe groot, is ons god



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...