len muller – smag na jou lyrics
probleme raak groot as geloof verdwyn
mense lyk vreemd as die lug wegkwyn
berge is groot en my woorde klein
skyn op die pad wat na jou toe lei
jy moenie so ver wees nie
moenie so ver wees nie
want jys die asem in my
die lug op my pad
ek kan nie sonder jou leef nie
en my ontdekkings in toom
is dat ek jou verloon
alles in my smag na jou
ek smag na jou
ek smag na jou
ek smag na jou
ek smag na jou
ek smag na jou
gee my tog vlerke op die wind wil ek gly
ver bo die twyfel wat in my kom bly
vol van myself en die leun sluk my in
daar waar ek eindig is waar jy begin
jy moenie so ver wees nie
moenie so ver wees nie
want jys die asem in my
die lug op my pad
ek kan nie sonder jou leef nie
en my ontdekkings in toom
is dat ek jou verloon
alles in my smag na jou
ek smag na jou
ek smag na jou
ek smag na jou
ek smag na jou
ek smag na jou
Random Lyrics
- floribella – ding dong lyrics
- filthy feat. afasi – jobb lyrics
- avantasia – mystery of a blood red rose lyrics
- krayzie bone – like fire lyrics
- crazy berry – 海に咲くすずらん lyrics
- ungerne – gør det lige om lidt lyrics
- ha*ash – versión acústica lyrics
- non equity company – finale lyrics
- bethan leadley – inside her head lyrics
- nga, trini & van sophie – champanhe lyrics