mind assault – volksmoord lyrics
staan saam in ‘n lyn van depressie
en omhels middelmatigheid
die greep om jou nek sal nooit verswak
vorseer jouself om die kak te sluk
tel al die drome soos hulle verdwyn
nog ‘n nommer in die produksie lyn
jy is aan wie se kant om die land te brand?
fok jou
kom ons fok net voort en skree volksmoord
belê in die tyd tot die dood jou vang
en begrawe bevoegtigheid
roep na ‘n god wat die wereld haat
jou obsessie met als wat jou hier sal baat
fok almal en d-nk aan jou eie welsin
einde van jou lewe het by jou geboorte begin
jy is aan wie se kant om die land te brand?
fok jou
kom ons fok net voort en skree volksmoord
volksmoord
druk waarheid by jou keel af
spoeg die leuens uit met alle mag
jy is ‘n produk van die wêreld
die rede van volksmoord
jy is aan wie se kant om die land te brand?
fok jou
kom ons fok net voort en skree volksmoord
volksmoord
ons skree volksmoord
Random Lyrics
- made in primavera – la galaxia está en mi casa lyrics
- various artists – hey ladies lyrics
- conrado & aleksandro – ao vivo lyrics
- grace barber – still works on me lyrics
- grace barber – blown away lyrics
- jamey johnson feat. southern family – mama’s table lyrics
- zach zeller – it was true lyrics
- mind assault – innocent blood lyrics
- sheihk hani al rifai – al bruj lyrics
- museum mouth – nickels and dimes lyrics