azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

nicholis louw – speel jy my, speel ek jou? lyrics

Loading...

speel jy my speel ek jou
los my hand vat dit nou
kom ons speel met die reëls
kom ons breek een nou
die geheim is die game
vir hoe lank kan jy dit hou

jy sit my aan
wys my met jou oë waar ek moet gaan
jy doen dit weer
jy wys my als wat ek moet leer

probeer weer
gee jy op of gaan jy my nog iets leer
voel jy reg vir my wie gaan wie onderkry

soek jy vir my
soek jy my of wil jy my net verlei
jy maak my mal
as jy so voel en in my arms val

kom oor die lyn
waar ek stop of gaan jy net verdwyn
voel jy reg vir my wie gaan wie onderkry



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...