aidam-john & lil' willy - nuwe begin lyrics
ek is moeg van my kwaai hou voor my vriende
ek soek jou hier by my
hier by my, hier by my
ek is moeg van die strye en die dinge
wat jou weghou van mekaar
ek soek jou hier by my
hier by my, hier by my
as die son opkom en die maan verdwyn
sal ons die horison aankyk vir ‘n nuwe begin
as die foute verdwyn en die liefde verskyn
sal ons die horison aankyk vir ‘n nuwe begin
vir ‘n nuwe begin
as die son opkom en die maan vеrdwyn
sal ons die horison aankyk vir ‘n nuwe begin
vir ‘n nuwе begin
elke einde het ‘n nuwe begin
jy los vir my en ek kry ‘n nuwe kin (is nou haar beurt)
my tjommies sê dat ons is toxic verby (julle’s toxic mybroeh)
al wat ek weet is ek soek jou hier by my
(net hier by my)
ons breek op (yeah)
ons maak op (woah)
ek soek jou bene binne my sop
iyoh yoh
iyoh yoh
imagine jy d+nk jy kan vir my los
meisie+kind jy vat kanse
met jou’s daar altyd drama
jy vir my nou manipuleer met al daadie trane
en jy kry dit reg
jy ken my goed want jy kry dit reg
almal sê dat ek hanteer jou sleg
maar jy hanteer vir my ook sleg
en daais hoekom ek en jy werk
jy is al wat ek het
as jy vir my uitsluit dan klim ek oor daai hek (stay viral)
as die son opkom en die maan verdwyn
sal ons die horison aankyk vir ‘n nuwe begin (‘n nuwe begin)
as die foute verdwyn en die liefde verskyn
sal ons die horison aankyk vir ‘n nuwe begin
vir ‘n nuwe begin
vir ‘n nuwe begin
vir ‘n nah nah
nah nah nah
so lyk die liefde
die liefde te aankyk
nahoo, nahoo
oh oh oh oh
Random Lyrics
- lil fabu - drdt lyrics
- citadelle & aramis - fading out (single spark remix) lyrics
- kessoku band - フラッシュバッカー (flashbacker) -fixed star- concert version lyrics
- ruggero - nico valdi produciendo a lyrics
- run (usa) - down lyrics
- aguscraft - se hace la fina lyrics
- okamoto's - この愛に敵うもんはない (kono ai ni tekiu mon wa nai) lyrics
- flamebaby - dododo lyrics
- bricksy & 3g - i am gia lyrics
- roh yunha (노윤하) - what you doin lyrics