
aidam-john & lil' willy - vrou van staal (aidam-john's weergawe) lyrics
hoe gaan ‘n hart verstaan dat dit is welgedaan
hoe gaan ‘n hart verstaan dat dit is god se plan ?
hoe gaan ‘n verstaan dat die is die laaste keer dat ek jou in my arms hou
wat is die huis sonder my ouma ?
sonder die woorde wat sy praat
sonder die sonder bybel wat jou lesse leer
sonder die lekkers wat jou liefde deel
vrou van staal
generaal
jy het die lewe se toets geslaag
stof tot stof jy’s ingesluk
jy het jou lewе vir my afgelê
jy is nog nie weg niе
jy leef hier in my
die vermisting maak seer
maar jou liefde troos my
vrou van staal
hoe kan ‘n kind vergeet hoe ouma vir hom bid
hoe sy jou leer die bybel lees (oooh)
hoe kan ‘n kind probeer vergeet dat dis die laaste keer
dat ek haar stem, haar stem sal hoor
wat is die huis sonder my ouma ?
sonder die woorde wat sy praat
sonder die sonder bybel wat die lesse leer
sonder die lekkers wat jou liefde deel
vrou van staal
generaal
jy het die lewe se toets geslaag
stof tot stof jy’s ingesluk
jy het jou lewe vir ons afgelê
jy is nog nie weg nie
jy leef hier in my
die vermisting maak seer
maar jou liefde troos my
ek het geworstel gelei
lank trane gehuil
maar ek troos myself om te d+nk dat
jy’s in ‘n beter plek
vrou van staal
katriena
jy het die lewe se toets geslaag
stof tot stof jy’s ingesluk
jy het jou lewe vir my afgelê
jy is nog nie weg nie
jy leef hier in my
die vermisting maak seer
maar jou liefde troos my (liefde troos my)
jy is nog nie weg nie
jy leef hier in my
die vermisting maak seer
maar jou liefde troos my
vrou van staal
Random Lyrics
- sir - no evil lyrics
- danielson & sixup - tiburon lyrics
- university of california marching band - cal band march lyrics
- antonis remos - λέει λέει λέει (leei leei leei) lyrics
- nya polo - alles relativ lyrics
- harmonize - one question lyrics
- rayane fk - flying lyrics
- randall king - as far as we go lyrics
- bea kres - nenuco lyrics
- john lithgow - from the indies to the andes in his undies lyrics