azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

ampie - sit die radio aan lyrics

Loading...

so niemand hou van jou
die meisies sê jy’s flou
die lewe gaan jou verby
wil net polse sny
niemand hou van jou

so ek gaan tassies pak
gaan lewe sonder n dak
die langpad wag vir my
in my bakkie vry
kan niemand my raak

ek sit die radio aan, sing n bietjie saam
oral wag daar niks vir my
weet nie waarheen ek gaan, niks wat my kan vang
nêrens ry ek ook verby
ek tune die radio, lata ta di da
la ta tadi da, lata ta di da
la ta tadi da
ek sit die radio aan

ek vat dit dag vir dag
my bakkie loop so sag
die dorpe vlieg verby
maar ek gaan nêrens bly
en dit laat my lag
so waar die langpad jou vat
n meisie in elke stad
my lеwe maak my vry
en so gaan dit bly
tot my stof weg waai

ek sit die radio aan, sing n biеtjie saam
oral wag daar niks vir my
weet nie waarheen ek gaan, niks wat my kan vang
nêrens ry ek ook verby
ek tune die radio, lata ta di da
la ta tadi da, lata ta di da
la ta tadi da
ek sit die radio aan



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...