
andriëtte - pad na jou hart lyrics
[vers 1]
kom saam met my
jy het my rigting verander, een voet voor die ander, eks joune
hoekom loopmens alleen, my hart was te bang om te klop vir jou
nou’t hy gestop vir jou liefde, jou liefde maak my voete vas
aan die skoen wat pas en liefde dra my jou liefde vra my
[koor]
leer my die pad na jou hart
[?]
want ek weet ek moet hier wees
leer my die pad na jou hart
as ek weer verdwaal sal jy my kom haal en dit bring na jou
om hele wye wêreld sal ek loop as ek kan
ek wil wees waar die paaie van jou hart heen gaan
[vers 2]
hoe kan ons weet, weet wies jou liefde en rede as jy nooit in jou lewe laat gaan nie
jou liefde maak my voete vas
aan die skoen wat pas en liefde dra my jou liefde vra my
leer my die pad na jou hart
[koor]
leer my die pad na jou hart
[?]
want ek weet ek moet hier wees
leer my die pad na jou hart
as ek weer verdwaal sal jy my kom haal en dit bring na jou
om hele wye wêreld sal ek loop as ek kan
ek wil wees waar die paaie van jou hart heen gaan
Random Lyrics
- tnt_next, dogewell - на заре lyrics
- tobias rahim - dø i norden (tobias rahim remix) lyrics
- ray charabaty - young love lyrics
- kayra - köprüaltı kemancı lyrics
- hinos de cidades - hino de vilhena lyrics
- youth fr - libre lyrics
- ghemon - un'anima lyrics
- mike stud - been thinking lyrics
- ty nikdy records - horolezci lyrics
- freak out - aguante todo lyrics