anton myburgh - boer en sy roer lyrics
sit jou hand op die ploeg
in die son sal jy swoeg
want die boer en sy roer
word nooit moeg
chorus:
want die boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg
as hy staan, staan hy sterker as ’n rots
sit jy kettings om sy taal
sal die duiwel jou kom haal
los sy grond
jy speel met ´n bom se lont
boer maar voort boereseun
niemand sal jou grond kom neem
want die boer en sy roer word nooit moeg
chorus:
want die boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg
as hy staan, staan hy sterker as ‘n rots
sit jy kettings om sy taal
sal die duiwel jou kom haal
los sy grond, jy speel met ‘n bom se lont
plant jou mielies, teel jou bees
jy hoef geen onheil te vrees
want die boer en sy roer word nooit moeg
chorus:
want die boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg
as hy staan, staan hy sterker as ‘n rots
sit jy kettings om sy taal
sal die duiwel jou kom haal
los sy grond, jy speel met ‘n bom se lont
met sy een oog op die weer
en sy hand op sy geweer
word die boer en sy roer nooit moeg
chorus:
want die boer en sy roer word nooit moeg om te ploeg
as hy staan, staan hy sterker as ‘n rots
sit jy kettings om sy taal
sal die duiwel jou kom haal
los sy grond, jy speel met ‘n bom se lont
Random Lyrics
- shayfeen - ch'kat3ref lyrics
- new politics - 15 dreams lyrics
- wavves - heavy metal detox lyrics
- coolwater set - the coast lyrics
- crookers - dangerous lyrics
- dizzle morrison - evolve lyrics
- loud lary ajust - young summer lyrics
- jarmush - bumblebee lyrics
- maurice keith - kingdom crash lyrics
- butter bullets - freestyle ténébreuse musique lyrics