![azlyrics.biz](https://azlyrics.biz/assets/logo.png)
appel - boeredans lyrics
[vers 1]
almal is hier is ‘n mandjie dans
die kos gepak in ‘n checkers sak
gekookte eier met aromat
kry die maag geline vir ‘n bottel jack
die kinders speel in die agter grond
ouma jaag vir ‘n oupa met ‘n bier hie rond
‘n jägermeister maak die maag gesond
en ‘n bietjie jam vir ‘n bitter mond
[koor]
almal dans, almal dans
kom ons doen ‘n 2 step vir die boere
met ‘n sakkie hier en ‘n sakkie daar, gooi die meel uit op die vloere
almal dans, almal dans
kom ons doen ‘n tokkel weer die snare
met ‘n ring+tick+a+ting ja ek kan dit sien
dis so lekker by ‘n boeredans
[vers 2]
slang met ‘n lang nek op ‘n boks kitaar
en ek ‘n christmas wurm speel ‘n boere waltz
en die gees loop hoog in die skuur vanaand
want ons dans alweer in afrikaans
die bakkie staan tot moertoe gone
van heine en vere trek die boere saam
vanaand gaan ons kuier tot die son op kom
tot die honde huil en my skoon ma brom
[koor]
almal dans, almal dans
kom ons doen ‘n 2 step vir die boere
met ‘n sakkie hier en ‘n sakkie daar, gooi die meel uit op die vloere
almal dans, almal dans
kom ons doen ‘n tokkel weer die snare
met ‘n ring+tick+a+ting ja ek kan dit sien
dis so lekker by ‘n boeredans
almal dans, almal dans
kom ons doen ‘n 2 step vir die boere
met ‘n sakkie hier en ‘n sakkie daar, gooi die meel uit op die vloere
almal dans, almal dans
kom ons doen ‘n tokkel weer die snare
met ‘n ring+tick+a+ting ja ek kan dit sien
dis so lekker by ‘n boeredans
Random Lyrics
- whisperhawk - be free and die lyrics
- dj mayson - somebody to you lyrics
- aquafina - cheat sheets lyrics
- lil p - off it lyrics
- devon kay & the solutions - makenomistake lyrics
- kovács kati - sorsom lyrics
- the lakes (rock) - shithead lyrics
- dropout kings - devil’splayground lyrics
- guerlain - нет сообщений (no messages) lyrics
- lil p - coronabyerus! lyrics