
as jy sing - eendag as ons groot is lyrics
[inleiding: groep]
ooh, ooh
[vers 1: georic lomas]
was ‘n hart te jonk om op agt jaar oud
die woorde te glo uit ‘n prinses se mond?
vir jou sal ek liefhê tot die dag van my dood
dit was waar vir ‘n rukkie, maar toe word ons groot
[vers 2: franja du plessis]
as ek kon kies sou ek dit oor wou hê
ek sal jou my nooit laat uitoorlê
jy weet hoe jonger ‘n hart, hoe groter die hoop
jy’t verander hoe ek nou deur die lewe loop
[koor: groep]
jy’t my belowe, my belowe, tot dit dag van jou dood
jy’t met jou woorde, met jou woorde, my altyd laat hoop
dat as ons groot is
eendag as ons groot is
jy sal nooit weet, jy sal nooit weet hoeveel en wat jy kon voel
jy’t my vergeet, jy’t my vergeet, ek weet nou jy’t nooit bеdoel
dat as ons groot is
eendag as ons groot is
{brug: franja du plessis еn georic lomas]
ek verlang na die tye wat lank verby is
nou’s ons groot, ek mis
‘n belofte wat lank reeds verby is
{slot: groep, georic lomas}
jy’t my belowe, my belowe, tot dit dag van jou dood
jy’t met jou woorde, met jou woorde, my altyd laat hoop
dat as ons groot is
eendag as ons groot is
jy sal nooit weet, jy sal nooit weet hoeveel en wat jy kon voel
jy’t my vergeet, jy’t my vergeet, ek weet nou jy’t nooit bedoel
dat as ons groot is
eendag as ons groot is
eendag as ons groot is
Random Lyrics
- el paranoia - endless lyrics
- uglyface - $5 fyt1 lyrics
- trish discord - desire lyrics
- apollo gold - chickens - remix lyrics
- reneé garcia - live on lyrics
- dotdeviant - circle lyrics
- guru randhawa and sehnaaz gill - moon rise lyrics
- homer el mero mero - por clave el cabezón 1 lyrics
- the coolest jose - my job lyrics
- ashley mcbryde - the devil i know lyrics