as jy sing - ek moes jou gesoen het lyrics
[vers 1: leah}
jy kan my steel
en vir altyd hou
jy kan my soen
en vat net vir jou
want ek’s getref en gewond
verlief op jou mond
[vers 2: albei]
dit kos net een pyl
‘n teiken, ‘n boog
dit kos net ‘n hart
die skoot was te hoog
want ek’s verlief en getref
gekwes en gewond
[koor: albei]
ek moes jou gesoen het
ek moes dit gedoen het
ek skop my
want ek’s verlief en getref
gekwes en gewond
{vers 3: albei]
as ek my verbeel
hou jy my nog vas
ek skep die toneel
dit raak soms te veel
want ek’s getref en nogsteeds
verlief op jou mond
[koor: albei]
ek moes jou gesoen het
ek moes dit gedoen het
ek skop my want ek’s verlief en getref
gekwes en gewond
ek moes jou gesoen het
ek moes dit gedoen het
ek skop my, want ek’s verlief en getref
gekwes en gewond
{brug; albei]
fluister dit sag
maak oop die deur
ek nooi jou in
my hart voor jou neer
want ek’s getref en gewond
verlief op jou mond
[slot: albei]
ek moes jou gesoen het
ek moes dit gedoen het
ek skop my, want ek’s verlief en getref
gekwes en gewond
ek moes jou gesoen het
ek moes dit gedoen het
ek skop my, want ek’s verlief en getref
gekwes en gewond
ek skop my, want ek’s verlief en getref
gekwes en gewond
Random Lyrics
- baby gang - dindi lyrics
- matheus fernandes - altas loucurinhas (uni duni tê) [ao vivo] lyrics
- nor psycohead - a testa alta lyrics
- reneé garcia - if i have to lyrics
- fler - day ones lyrics
- guzt feat. yungtarr - dirtytalk lyrics
- joan baez - when first unto this country a stranger i came lyrics
- scan00 - ruff ryder lyrics
- cellulaire - appel manqué lyrics
- erlend øye - be the one lyrics