as jy sing - timbuktu lyrics
[vers 1: bobby van jaarsveld]
kyk op na die hemel, weg van jouself af
daar anderkant die horison en weet
vir eens in jou lewe, dat ek jou lief het
ja, net soos wat jy is
[vers 2: franja du plessis, georic lomas, albei]
sien, wat voor jou staan, dit wat opreg is
wat geld nie sal kan koop nie
en besef, nou is ek joune
en ja vir altyd, sal ek by jou staan
want ek
[koor: groep]
ek sal jou volg na timbuktu
waarheen jy ook al heen gaan toe
ek sal die een wees wat jou hand bly vashou
wys my, wys my die pad, ek is gepak
niks sal die kans van ons af vat
ek sal die een wees wat jou hand bly vashou
[brug: mans, san+marie nel, groep]
kyk my in my oë en sê my wat jy voel vir my
dis alles wat jy sal kan kry
sê net jy sal bly by my
[slot: groep, chanell van den berg]
want ek, ek sal jou volg na timbuktu
waarheen jy ook al heen gaan toe
ek sal die een wees wat jou hand bly vashou
wys my, wys my die pad, ek is verward
niks sal die kans van ons af vat
ek sal die een wees wat jou hand bly vashou (ah)
ek sal jou volg na timbuktu
waarheen jy ook al heen gaan toe (ah)
ek sal die een wees wat jou hand bly vashou
wys my, wys my die pad, ek is gepak
niks sal die kans van ons af vat
ek sal die een wees wat jou hand bly vashou
Random Lyrics
- bekfleš - samo napred lyrics
- loden (fra) - peine lyrics
- hernameismerit (merit) - sad boy savior lyrics
- chin choppa - vubach mene lyrics
- smallpools - island in the sun lyrics
- söderberg - flykten lyrics
- скощуха (skoshchukha) - попы в законе (priests in law) lyrics
- 717na - found footage lyrics
- simi - range rover lyrics
- mln (pol) - trap pass lyrics