bacchus nel - oppieplaas lyrics
volg kronkelpad tot aan die buitekant
soos die kraai vlieg suid, lê die [plaas] verblyding
hierso het ek jou lief op die [dam] se wal
in ‘n vierkanthuis bly ek en al my bra’s
oppie plaas,…oppie plaas
ja, die boere wil ons [vang]
+landlord wil ons uitskop
oppie plaas,…oppie plaas
jy’s verlore in die [wind], blommekind
gevaarligte flikker, jy’s in jou twintigs
+gaschamber in jou +driveway en die hangman by jou [voordeur]
maar sê my, [glo] jy aan die +pixies
aan drome en drake en aan feetjies?
oppiе plaas,…oppie plaas
ja, die boerе wil ons vang
+landlord wil ons uitskop
oppie plaas,…oppie plaas
jy’s [verlore] in die wind, blommekind
dis vreemde vriende in my novylon [kombuis]
en ‘n +general electric [yskas] wat laat nag nog suis
en op die [stoof] staan ‘n pot vol kruie+tee
sê my wat d+nk jy van my nuwe idees
oppie plaas,…oppie plaas
ja, die boere wil ons vang
+landlord wil ons uitskop
oppie plaas,…oppie plaas
jy’s verlore in die wind, blommekind
swart+en+wit+tv, +e+tv
en die plaaslyn is geknip so dit help nie ma [bel] nie
‘n silwer +hi+fi wat heeldag [lawaai]
en dokter hoffman [sorg] vir die +smiles
oppie plaas,…oppie plaas
ja, die boere wil ons vang
+landlord wil ons uitskop
oppie plaas,…oppie plaas
jy’s verlore in die wind, blommekind
bob marley se gesig teen daai spierwit [muur]
en die +fullmoon van ‘n daggapyp wat die [aand] verlig
en op daai [tafel] speel ek en jy weer skaak
is dit jou skuif? wel, +check mate, my bra
oppie plaas,…oppie plaas
ja, die boere wil ons vang
+landlord wil ons uitskop
oppie plaas,…oppie plaas
jy’s verlore in die wind, blommekind
daar lê in my arms in daai blouste, blouste [kamer]
en ek moet net vir jou sê: “dit was nooit my [plan] nie
maar soos in die [lewe] is alles hier net tydelik
jy’s opsoek na liefde, maar lus sal alles opfok”
oppie plaas,…oppie plaas
ja, die boere wil ons vang
+landlord wil ons uitskop
oppie plaas,…oppie plaas
jy’s verlore in die wind, blommekind
oppie plaas,…oppie plaas
ja, die boere wil ons vang
+landlord wil ons uitskop
oppie plaas,…oppie plaas
jy’s verlore in die wind, dromekind
(+ english)
Random Lyrics
- thegodlyrisktakers - on top lyrics
- beto lani - tatoo in your heart (acoustic) lyrics
- olnl - 오르내림 "나는 내가 제일 잘 알아 (i know me best) lyrics
- рем дигга (rem digga) - впереди (vperedi) lyrics
- chris stapleton - worry b gone lyrics
- renz - run to the past before it desists lyrics
- the hokum boys - selling that stuff lyrics
- oqjav - санта (santa) lyrics
- tm bax - rooz a nou lyrics
- denay - spleen lyrics