bobby van jaarsveld - my alles lyrics
kom ons vat net die pad en gaan saam weg
iewers waar daar niemand anders is
daar waar ons nooit mekaar kan mis nie
in my hart voel ek goed en voel dit reg
ek’s verslaaf aan naby aan jou wees
verlief met hele lyf en gees
ja, jy is my alles, alles, alles
ja, jy is my alles, alles, alles
jy’s nie net my vriend nie
jy is my liefde
jy’s nie net my liefde
jy is my hart
jy’s nie net my hart nie
jy is my lewe
jy’s nie net my lewe
jy is my alles, alles
gee net in gee net oor gee jouself vir my
sodat ek als van jou kan hê
jou als kan wys wat in my lê
ek kan nie wag, jy’s die krag wat my hart dryf
ek’s in die donker sonder jou
my laaste kers brand ek ook nou
want jy is my alles, alles, alles
ja, jy is my alles, alles, alles
jy’s nie net my vriend nie
jy is my liefde
jy’s nie net my liefde
jy is my hart
jy’s nie net my hart nie
jy is my lewe
jy’s nie net my lewe
jy is my alles, alles
my alles, alles
my alles, alles
jy’s nie net my vriend nie
jy is my liefde
jy’s nie net my liefde
jy is my hart
jy’s nie net my hart nie
jy is my lewe
jy’s nie net my lewe
jy is my alles, alles
ja, jy is my alles, alles, alles
Random Lyrics
- the flying dutchmen - something in the air lyrics
- jam project - the brave lyrics
- doris day - my romance lyrics
- tom grennan - sweet hallelujah lyrics
- kidz bop kids - have a holly jolly christmas lyrics
- doris day - shaking the blues away lyrics
- taylor keyz - one of a kind lyrics
- see - green line killer lyrics
- mulberry & grand - house in the country lyrics
- lil larceni - killa cam lyrics