azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

bottomless coffee band – alles en niks lyrics

Loading...

ons is half vol
ons is half leeg
gemaskerde vreugde, verwronge leed
veldbrandredenasies, yskoue denke
porseleingesigte, grafsteenharte

ons is
alles en niks
ons is
alles en niks op dieselfde tyd
ons leef in die donkerte
ons stook ons vure in die lig
alles en niks
alles en niks
op dieselfde tyd

ons oë is moeg, ons ore doof
bring jou graaf ons grou fondasies vir ons hoop
ons bou ‘n plek waar ons weer buite saam kan speel
grensloos, eindeloos waar ons alles weer kan deel

ons is
alles en niks
ons is
alles en niks op dieselfde tyd
ons leef in die donkerte
ons stook ons vure in die lig
alles en niks
alles en niks
op dieselfde tyd
ons is
alles en niks
ons is
alles en niks op dieselfde tyd
ons leef in die donkerte
ons stook ons vure in die lig
alles en niks
alles en niks
op dieselfde tyd
ons is
alles en niks
ons is
alles en niks op dieselfde tyd



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...