azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

bottomless coffee band - ek wou nog lyrics

Loading...

‘n seerplek
die grootte van my lyf
pleisters van lag en wyn en wegkwyn
maar dit bly so bitter rou

’n haan kraai
dit was nog ‘n lang dag
ek trek aan in blompatrone
maar alles bly so bitter blou

ek wil nog ‘n sin vir jou skryf
die lewe het ’n punt gemaak
ek wil nog daai painting vir jou koop
tee mors op jou vloer
ek wil nog net een keer redeneer
stry totdat ons lag
nog ‘n keer die son sien opkom
die lewe het ‘n punt gemaak

‘n stil hart
maar ek bloei ‘n duisend woorde
ek d+nk want dit is donker
en dis donker want ek d+nk

‘n kort tyd
maar vir ewig is so lank
ek bêre al die goedjies van jou
maar dit bly so bitter rou
ek wil nog ‘n sin vir jou skryf
diе lewe het ‘n punt gеmaak
ek wil nog daai painting vir jou koop
tee mors op jou vloer
ek wil nog net een keer redeneer
stry totdat ons lag
nog ’n keer die son sien opkom
die lewe het ’n punt gemaak

ek wil nog ‘n sin vir jou skryf
die lewe het ’n punt gemaak
ek wil nog daai painting vir jou koop
tee mors op jou vloer
ek wil nog net een keer redineer
stry totdat ons lag
nog ‘n keer die son sien opkom
die lewe het ‘n punt gemaak



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...