bottomless coffee band - lig wat skyn lyrics
as jy so vir my kyk
voel dit asof jou hemeloë die wens in my genees
en dit gee my hoop dat
drome steeds verwesenlik
jy hou my wêreld in jou hande
die gevoel van veiligheid oorweldig my so bly net hier by my
en dit bring my nader aan ’n ewigheid saam jou
en hoe ons toekoms ontvou
ons is lig wat skyn
soos die sterre in ’n donker hemelruim
ek en jy
vanaand kan ons in ewigheid verdwyn
want die liefde is blind
ek dra my hart op my mou vir jou
dis die beste dae van ons lewens
in ewigheid verdwyn
ek voel jou hartklop pols teen my
om jou buite tyd te vind en teen die sand in die uurglas te baklei
dit doen goed vir my gemoed
as ons die tydelike groet
in ewigheid ontmoet
ons is lig wat skyn
soos die sterre in ’n donker hemelruim
ek en jy
vanaand kan ons in ewigheid verdwyn
want die liefde is blind
ek dra my hart op my mou vir jou
dis die beste dae van ons lewens
in ewigheid verdwyn
in ewigheid verdwyn
in ewigheid verdwyn
want ek soek meer van jou
een leeftyd voel net te kort vir my
dis die beste dae van ons lewens
in ewigheid verdwyn
Random Lyrics
- slyce ft. ppalpinkk - strategize lyrics
- ✟eric kxng✟ - kiki, as your luv fades lyrics
- kvaxa - alberi lyrics
- jackii kennedy - nice try lyrics
- woro widowati - dudu pilihanmu lyrics
- caravaggio (andrea gregori) - le cose che abbiamo amato davvero lyrics
- lee sun hee (이선희) - 청춘 (my youthful days) lyrics
- faceless ones - social worker lyrics
- camilla daum - suv lyrics
- lxrd - kado lyrics