bottomless coffee band - sewe somers lyrics
twee mense, een plek
sirkels om mekaar tot die sirkels oorkruis
die toekoms verf met groen
jy dans tyd verby tot die dag breek
durf die grondpad om jou raak te loop
die horison roep hierdie lewe uit my uit jy beredder my saligheid
pos my jou beloftes in ’n glas koevert
min het ek geweet, johannes die profeet, as ek jou net kon raaksien
sewe somers, sewе winters
deur die op еn af en heen en weer, ek hou van jou
sewe sondes, sewe blindes
deur die op en af en heen en weer, ek hou van jou

die tyd staan stil, die tyd vlieg
ons sweer ewigheid in die donderweer
ek belowe vir jou ongewone reise, lewe sonder grense, stories wat die wêreld genees
eendag sal ons weet, ons drome het ons altwee vlerke geggee
die hemel weet dit
sewe somers, sewe winters
deur die op en af en heen en weer, ek hou van jou
sewe sondes, sewe blindes
deur die op en af en heen en weer, ek hou van jou
deur die op en af en heen en weer, ek hou van jou
deur die op en af en heen en weer, ek hou van jou
sewe somers, sewe winters
deur die op en af en heen en weer, ek hou van jou
sewe sondes, sewe blindes
deur die op en af en heen en weer, ek hou van jou
deur die op en af en heen en weer, ek hou van jou
deur die op en af en heen en weer, ek hou van jou
sewe somers, sewe winters
deur die op en af en heen en weer, ek hou van jou
sewe sondes, sewe blindes
deur die op en af en heen en weer, ek hou van jou
deur die op en af en heen en weer, ek hou van jou
deur die op en af en heen en weer, ek hou van jou
Random Lyrics
- joanne tseng (曾之喬) - 猜猜看 (guess) lyrics
- m waves - base de funk interlude lyrics
- zarzycki - confetti lyrics
- lil darkie - bounce/swang lyrics
- im se jun (임세준) - till we are alone (둘만 남을 때까지) lyrics
- weeping tile - joint acc't lyrics
- king carti - fake love lyrics
- damian dream$ - in my sleep lyrics
- zelda in lace - lost boy lyrics
- lauri tähkä & elonkerjuu - hävitä ei koskaan lyrics