brendan peyper - ek het jou nodig lyrics
[vers 1]
soms ek is hard op jou
soms praat ek net te gou
en dan sê ek dinge, en dinge raak sinne wat eerder kon bly
maar weet jys my hart se taal
in jou oë het ek diep verdwaal
en weet jys my rykdom
en weet jys my sonneblom
my skat
[koor]
ek het jou nodig en jy ook vir my
daarom sal ek nooit ophou baklei
want ek het jou nodig en jy ook vir my
want jy is die akker wat maak dat ek bly
[vers 2]
na seer kom geneesing, al voel dit soos rou
sal die donker ook vlug want jy is die lug my skat
[koor]
ek het jou nodig en jy ook vir my
daarom sal ek nooit ophou baklei
want ek het jou nodig en jy ook vir my
want jy is die akker wat maak dat ek bly
[vers 3]
as die water daar rof raak
en ons paaie kom stof maak
[?]
ek sal nooit ophou soek na ons
ek sal nooit ophou veg vir ons
[koor]
ek het jou nodig en jy ook vir my
daarom sal ek nooit ophou baklei
want ek het jou nodig en jy ook vir my
want jy is die akker wat maak dat ek bly
ek het jou nodig en jy ook vir my
daarom sal ek nooit ophou baklei
want ek het jou nodig en jy ook vir my
want jy is die akker wat maak dat ek bly
wat maak dat ek bly
wat maak dat ek bly
wat maak dat ek bly
Random Lyrics
- devilskin - the victor lyrics
- matti 8 - ei vastuut lyrics
- mine bah boy - flex in the mirror lyrics
- jo schornikow - interspecies lyrics
- yung woods - demons lyrics
- kail mecaller - 24 bars mark beats challenge lyrics
- august burns red - empty heaven lyrics
- faith zapata - summer is over lyrics
- gucciboymelv - black forces lyrics
- doobie - overdose lyrics