
brendan peyper - toer om die vloer lyrics
jy lyk nes ‘n boeremeisie
en ek’s ‘n boere ou
gee nie om of jy my verlei nie
kom net nader ekke hou van jou
tussen stropers en mielielande
tussen koring en wintersbrande
ploeg ons regs, ploeg ons links, ploeg ons op en af
elke sekonde sonder jou is ‘n straf
vat net gou ‘n toer om die vloer met ‘n boer
jy weet nie wat jy mis nie (weet nie wat jy mis nie)
kan nie beskryf hoe dit voel, hoe dit voel
as jy in my arms is nie
vat net gou ‘n toer om die vloer met ‘n boer
jy weet nie wat jy mis nie (weet nie wat jy mis nie)
kan nie beskryf hoe dit voel, hoe dit voel as jy in my arms is nie
so kom en vat net gou ‘n toer om die vloer
met ‘n boer
vou my hande om jou lyfie
gooi jou arms om my nek
glo my dit is nie verkeerd nie
as ek en jy mekaar opvreet nie
met jou vellies en jou blou jeans aan
kan jy ‘n man se hart laat gaan staan
maak dit vas, maak dit los, trap die brieke vas
elke sekonde sonder jou is ‘n straf
vat net gou ‘n toer om die vloer met ‘n boer
jy weet nie wat jy mis nie (weet nie wat jy mis nie)
kan nie beskryf hoe dit voel, hoe dit voel as jy in my arms is nie
vat net gou ‘n toer om die vloer met ‘n boer
jy weet nie wat jy mis nie (weet nie wat jy mis nie)
kan nie beskryf hoe dit voel, hoe dit voel as jy in my arms is nie
so kom en vat net gou ‘n toer om die vloer
met ‘n boer
ek sal jou vang (ek sal jou vang)
as jy vir my val (as jy vir my val)
soos ons draai hier in die donker en spin hier in die rondte vanaand
sal jy my vang (sal jy my vang)
as ek vir jou val? (as ek vir jou val?)
soos ons draai hier in die donker en spin hier in die rondte vanaand
vat net gou ‘n toer om die vloer met ‘n boer
jy weet nie wat jy mis nie (weet nie wat jy mis nie)
kan nie beskryf hoe dit voel, hoe dit voel as jy in my arms is nie
vat net gou ‘n toer om die vloer met ‘n boer
jy weet nie wat jy mis nie (weet nie wat jy mis nie)
kan nie beskryf hoe dit voel, hoe dit voel as jy in my arms is nie
so kom en vat net gou ‘n toer om die vloer
met ‘n boer
Random Lyrics
- the home team - burning gold lyrics
- ferbinho - shopping lyrics
- marsela - pity party lyrics
- jeremy crescendo - norte dame lyrics
- edwin raphael - hate it when you see me like this lyrics
- helen darling - with every twist and turn lyrics
- alonelyness - pay-to-win lyrics
- hank williams jr. - tennessee river lyrics
- younggoatt - damage lyrics
- roberta miranda - você é tudo que pedi pra deus lyrics