caroline grace - dis wat ja beteken lyrics
[vers 1]
al raak ons te hard, hou ek jou saans steeds sag teen my (teen my, teen my, teen my)
ek los my hart oop en ek glo jy sal mooi daarna kyk (glo jy sal mooi daarna kyk)
ek dra jou deur jou donkerte, ek weet ons almal voel soms bietjie swaar (swaar, swaar)
maar dis wat ek belowe het die dag toe ek vir jou gesê het ja
[koor]
ek het myself gegee met ‘n enkel woord
twee letters klein wat lei tot ‘n groot begin
want dis wat ja beteken
en jy bly my lewe, tot die dood
ek myself beloof met ‘n enkel woord, nеt een
oh, want dis wat ja beteken
[vers 2]
ek bou my huis in jou, gеheime hang ook teen die muur (muur, muur, muur)
met jou deel ek alles, want alles van my lewe hier (hier, hier)
ek weet soms in die oggend lyk ons anders in die lug van nuwe dag
maar ek bly jou lief hê, deur honderde dae van nag
[koor]
ek het myself gegee met ‘n enkel woord
twee letters klein wat lei tot ‘n groot begin
want dis wat ja beteken
en jy bly my lewe, tot die dood
ek myself beloof met ‘n enkel woord, net een
oh, want dis wat ja beteken
[brug]
en ek sal veg, veg vir jou
my hartsgeluk in jou hande vertrou
ek bly my lewe ewig om jou bou
verewig bly dit ons
[slot]
ek het myself gegee met ‘n enkel woord
twee letters klein wat lei tot ‘n groot begin
want dis wat ja beteken
en jy bly my lewe, tot die dood (tot die dood)
ek myself beloof met ‘n enkel woord, net een
oh, want dis wat ja beteken
ek het myself gegee met ‘n enkel woord
twee letters klein wat lei tot ‘n groot begin
want dis wat ja beteken (oh)
en jy bly my lewe, tot die dood
ek myself beloof met ‘n enkel woord, net een
oh, want dis wat ja beteken
Random Lyrics
- spash - a minha calma lyrics
- oskt - ti, ejcz, si freestyle! lyrics
- maike guedes - ela é um deboche lyrics
- graveworm - if the world shut down lyrics
- meli anne - thought of you lyrics
- szlimmy - k-pax (feat. yrodi) lyrics
- svetlana bliznakova sevi - another try lyrics
- lindisfarne - any way the wind blows lyrics
- cecmeek - легче (easier) lyrics
- molotov - amarren al perro lyrics