caroline grace (sa) - liedjie vir jou lyrics
[vers 1: fatman]
ek d+nk vanaand aan jou, en aan die wildekus se golwe
ek d+nk vanaand aan jou, en aan die eindelose strand
ek d+nk aan rotskastele, waterfalle na benede
en beeste padjies, sukkel oor die rand
[koor: albei]
en wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
en ek weet dat jy die woorde sou verstaan
ja ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
en ek weet dit sou weer ‘n vonkel in jou oë bring
[vers 2: albei]
ek d+nk vanaand aan jou, en aan die visriviervallei
ek d+nk vanaand aan jou, en aan sy kronkel, kronkеl, kronkel
ek d+nk aan stroomversnellings, aan diе koue winternagte
en kampvuuraande, op die goudgeelsand
[koor: albei]
en ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
en ek weet dat jy die woorde sou verstaan
ja ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
en ek weet dit sal weer ‘n vonkel in jou oë bring
[brug: fatman, caroline grace, albei]
ek d+nk vanaand aan jou, en aan die blou, blou kaapse berge
‘n sprokiesland in bleekwit, op ‘n helder sterligaand
ek d+nk aan waterpoele, wit protea’s teen die hange
maar somtyds vir ‘n oomblik
net aan jou
[slot: albei]
en ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
en ek weet dat jy die woorde sou verstaan
ja ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing
en ek weet dit sal weer ‘n vonkel in jou oë bring
Random Lyrics
- wire - kidney bingos (original mix) lyrics
- chikili tubbie - a cagar (de "el fabuloso aventuro de sharpao") lyrics
- pretty kid - gr type flow (intro) lyrics
- divide zero - old lyrics
- herman medrano & kalibro - no xe hip hop lyrics
- triple.fakee - flystyle lyrics
- indigo de souza - time back lyrics
- 45hre - stand up lyrics
- jaxsen - creek lyrics
- notyourdad - wishy washy lyrics