azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

charles jacobie – ruiter in die nag lyrics

Loading...

[verse 1]
oh ruiter hou wag
ruiter in die nag
in die hemel bo
skyn die maan omhoog

getrou hou jy wag
ruiter in die nag
jy’s ‘n dapper held
wagter van die veld

vry gaan jy voort gebrei deur son en wind en reën
jy staan jou man, jy’s onderdanig aan geen een

getrou hou jy wag
ruiter in die nag
stewig soos ‘n rots
staan jy sterk en trots

[verse 2]
waar jy ry vannag
ruiter in die nag
is jy haastig nou
wag ‘n nooi vir jou

jy kan nie versuim
ruiter in die nag
sluit jou hart bekoor
jy’t jou hart verloor
‘n lig wat brand daar in haar venster
lok jou aan
sy wag om saam met jou die toekoms in te gaan

ry vеr deur die land
ruiter in diе nag
daar’s ‘n volk te bou
as ‘n man en vrou



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...