coenie de villiers - die geur van gom lyrics
Loading...
ja, ek was skaars ‘n jaar of tien
toe’t ek my eie brood verdien;
op ‘n straathoek met my kinnerlyf
het ek die ou beroep bedryf
bedags is ek oor geld verleë
vir ‘n aalmoes uit jou bmw
maar snags as ek my flikkers gooi
is jy die jagter, ék die prooi
(koor)
dissie myne nie
dissie joune ie
dis ‘n anner vrou se man
wat jy na vry (x2)
wat traak dit mense
waar ek slaap;
dis oral koud in die winterkaap
so kom ek om, so kom ek om
van kaapse reën
en die geur van gom
my antie woon op mitch-ll’s plein
met ‘n man sonder naam en ‘n kan vol wyn
ek slaap soms op die huis se vloer
en droom van ‘n ma wat melkkos roer
my pa se naam is onbekend
sy kind is nou ‘n boy for rent
wat leef op c0ke en halwe brood;
teen twintig moontlik lankal dood
(koor)
Random Lyrics
- vegan footsoldier - the golden rule lyrics
- capital t - lets party lyrics
- my body sings electric - decisions, decisions lyrics
- dim lewko - i come from a place lyrics
- a última theoria - d.e.u.s lyrics
- polemic - gangster-ska lyrics
- sobhhï - 4am in riyadh lyrics
- a$ap ant - red cream soda lyrics
- pump killa - ele é do gueto lyrics
- the pozo-seco singers - ribbon of darkness lyrics