azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

ddisselblom – moervrou lyrics

Loading...

daar’s verf aan my vingers
die dosent vra of ek dom is
ek sê jou moer vrou
ek’s ‘n michael angelo
en ek is ‘n takhaarmens
en ek is ‘n oorbelseun
en jou pa jaag my weg
jou pa sê my sleg

en ek is nie ‘n janknaphand
en ek is nie ‘n tokkelok
en jou ma skreeu op my
jou ma verkleineer my

maar ek is ‘n ‘genuine ou’
en ek is so ‘genuine’ lief vir jou
en jy bly by my
want jy is lief vir my

en ek is nie ‘n braaivleisou
en ek is nie ‘n bierpensklong
en jou boetie slaan my
jou boetie boeliе my

en ek is nie ‘n joller niе
en ek is nie ‘n verneuker nie
maar jou sussie ‘try’ my
jou sussie ‘laaik’ my



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...