ddisselblom - nuwe maan lyrics
ons gooi blomme en gemors, ons mors met ons kinders en ons kos
ons los tyd om vir homself te sorg
ons wonder oor more en mores wat wag, ons wonder oor elke dag
ons wonder en wonder maak ons dood
[koor]
en alles wag vir jou en my
die son en die maan om sy wentelbaan staan stil
ons veg mekaar se sienings, ons weg mekaar se drome
ons veg en veg uit vrees om te verloor
en nog ‘n man hang hom aan ’n boom
ons vrees vir elke opstaan, ons vrees vir elke slaap
ons vrеse verskil en stukkеnd gaan ons saam
strompel ons opsoek na die ander kant
[koor]
en alles wag vir jou en my
die son en die maan om sy wentelbaan staan stil
daar’s ‘n stem wat ons roep, daar’s ‘n stem soos donderweer
daar’s ‘n stem in die wind en ‘n fluister wat ons leer
so spits jou ore en wag vir die nuwe maan
[koor]
en alles wag vir jou en my
die son en die maan om sy wentelbaan staan stil
Random Lyrics
- eloquence - bs klub (jdid ou illicite) lyrics
- гио пика (gio pika) - хвоя (khvoya) lyrics
- william singe - catch my breath lyrics
- boundaries - burying brightness lyrics
- the vitamen - roommate lyrics
- white town - catherine lyrics
- john oszajca - baby bye bye lyrics
- mc jeet - jaane do lyrics
- jarboe & lary seven - a coruscation lyrics
- jepe - nem sempre lyrics