
demi lee moore - vulkaan lyrics
‘n eiland in die middel van nêrens
toe kom jy van vêr heen
bou ‘n huis
maak jou tuis
in die middel van storms
‘n skuiling gevorm
binne my
gaan jy bly
en elke keer as die aarde skud om jou
het die mure binne stuk vir stuk gevou
soos ‘n vulkaan
soos ‘n vulkaan
d+nk nie ek kan dit langer in hou
ek bewe soos dit opbou
soos ‘n vulkaan
wens jy verstaan hoe voel ek binne
geweet van die begin af dis jy
weet die vlamme bou hier binne my, binne my
‘n liefde in die middel van iewers
waarvoor jy nog liеf was
nuwe ding
voor begin
‘n tekеn van lewe
‘n ewige rede
vir bestaan
son en maan
en elke keer as die aarde skud om jou
het die mure binne stuk vir stuk gevou
soos ‘n vulkaan
soos ‘n vulkaan
d+nk nie ek kan dit langer in hou
ek bewe soos dit opbou
soos ‘n vulkaan
wens jy verstaan hoe voel ek binne
geweet van die begin af dis jy
weet die vlamme bou hier binne my, binne my
en elke keer as die aarde skud om jou
het die mure binne stuk vir stuk gevou
soos ‘n vulkaan
soos ‘n vulkaan
d+nk nie ek kan dit langer in hou
ek bewe soos dit opbou
soos ‘n vulkaan
wens jy verstaan hoe voel ek binne
geweet van die begin af dis jy
weet die vlamme bou hier binne my, binne my
Random Lyrics
- tiger (swe) - mellan dej och mej lyrics
- calypso - tear it all down lyrics
- tipzy - paint it, red lyrics
- eladio carrión - fuego lyrics
- m.o.030 - mensch lyrics
- rory rodriguez - stand by me lyrics
- raudi - 알아도 (i know) lyrics
- imanisaka - signs lyrics
- william doyle - inner-national lyrics
- olmos, ozne, cold illumination - poison lyrics