
deon meiring - vergelykingspel lyrics
Loading...
wie sal een dag die oordeel vel?
oor ons alewig vergelykingspel
wie’s die koning?
wie’s melaats?
wie’s daai regter wat daai spieël weerkaats?
in die weegskaal gaan dit maar swaar
langs ons waardes, langs mekaar
gelyk geskape, krom verdeel
wie’s meer stukkend?
wie’s meer heel?
wie sal eendag die merke dra?
uitverkoring of uit gelaat?
wie’s dieselfde?
wie’s spesiaal?
wie’s die keiser?
wie is kaal?
in diе weegskaal gaan dit maar swaar
langs ons waardes, langs mekaar
gelyk gеskape, krom verdeel
wie’s meer stukkend?
wie’s meer heel?
Random Lyrics
- skorpi - slow mo (слоу мо) lyrics
- scarves - shovels lyrics
- king killumbia - do what i want lyrics
- no win - time killer lyrics
- ася айси (asya aysi) - tetris lyrics
- harvest sl gh - be my rest lyrics
- bnd - trancanu lyrics
- 408 & aaron gillespie - u 2 lyrics
- bumps inf - mw3 lyrics
- kamaniu silelis - lakstingalele lyrics