dewald wasserfall - weer probeer lyrics
jy gaan moet weer probeer
daar’s ‘n duisend drome in jou vasgekeer
jy word gemeet aan hoeveel keer jy val
en dan weer opstaan
jy word gesien vir wie jy is
partykeer hoef jy net te leer
partykeer moet jy net weer probeer
partykeer hoef jy net te leer
partykeer moet jy net weer probeer
weer probeer
jy kan nooit weet of jy sal
sink, swem, staan, seerkry of dalk wegval
dis als ‘n raaisel tot jy eendag val en self moet opstaan
jy kry die antwoord in jouself
partykeer hoef jy net te leer
partykeer moet jy net weer probeer
partykeer hoef jy net te leer
partykeer moet jy net weer probeer
partykeer maak dit seer
partykeer moet jy net weer probeer
hou jou drome in jou hand vas vir nou
hou jou drome in jou hand vas vir nou
voor jy sien dan kom jy huistoe
alles wat jy wou hê
partykeer hoef jy net te leer
partykeer moet jy net weer probeer
partykeer hoef jy net te leer
partykeer moet jy net weer probeer
partykeer hoef jy net te leer
partykeer moet jy net weer probeer
weer probeer
partykeer moet jy net weer en weer probeer
Random Lyrics
- nervepitch - stitches lyrics
- dtoxify - independent lyrics
- acid souljah - i don't like u lyrics
- dazaro & driah - plaidoyer lyrics
- crewsont & vitamjn - james franco lyrics
- chrxmedimi - trawkhawk (blush) lyrics
- 4s4ki - 傍観者 (bystander) lyrics
- $witchbladej - idgaf lyrics
- mark tuan - after hours (interlude) lyrics
- greedy edna - against my wall lyrics