die briels - wat is groter as liefde? lyrics
Loading...
wat is groter dan n kind se vertroue aan hulle ouers?
al is dit ook deur die grootste gevaar
want, hul weet dat hul ouers hul daar deur sal lei
en daar deur geen vrees nie kind
wat is groter dan n moeder se liefde vir haar kinders
of aan haar man so getrou, al nag
daar is niks so groot as vertroue en liefde
want, dit is n geskenk van ons vader
as ons kan vertrou
en lief is soos n kindjie
kan ons die koninkryk bereik
want ons weet daar is niks so groot as liefde
want, liefde regeer
want, liеfde regeer
Random Lyrics
- виаджи (viadzhi) - дайте год (give a year) lyrics
- m.axx. (producer) - overseas lyrics
- berkay - acı ikimize lyrics
- 4nterexx - secluded pt. 2 lyrics
- bekzmo - m's lyrics
- les vinyl - zombies lyrics
- samuelo - fly away lyrics
- co2 records - glocks & choppas lyrics
- gem (jpn) - no girls no fun lyrics
- dadaroma - 月のうた (tsuki no uta) (romanized) lyrics