die gaskunstenaars - willemien willemien lyrics
willemien willemien jou lelike ding
dis oor al jou geskinner dat ek weg is by die huis
willemien willemien jou aaklige ding
dis oor al jou geskinner dat ek kak het by die huis
jy praat elke dag soveel dingetjies
en jy skinner fokken baie in die binne kringetjies
jou pelle is kwaad oor al die stront wat jy praat
wag maar ou maat hulle gaan jou nog slaat
omie van tonder
hy gaan jou nog donner
sy vrou het geloop
want jy het stront verkoop
van toeka se dae af
het jy haar gepla
nou is sy weg
dis mos nie reg
willemien willemien jou lelike ding
dis oor al jou geskinner dat ek weg is by die huis
willemien willemien jou aaklige ding
dis oor al jou geskinner dat ek kak het by die huis
jy praat elke dag soveel dingetjies
en jy skinner fokken baie in die binne kringetjies
jou pelle is kwaad oor die stront wat jy praat
wag maar ou maat hulle gaan jou nog slaat
tannie van tonder
sy gaan jou nog donner
haar man het gewaai
want jy het kak gesaai
vanbtoeka se dae af
het jy hom gepaai
nou is hy moer toe
en jy voel glad nie sleg
jy praat elke dag soveel dingetjies
en jy skinner fokken baie in die binne kringetjies
jou pelle is kwaad oor die stront wat jy praat
wag maar ou maat hulle gaan jou nog slaat
omie van tonder
hy gaan jou nog donner
sy vrou het geloop
want jy het stront verkoop
van toeka se dae af
het jy gepla
nou is sy weg
en dis mos nie reg
willemien willemien jou lelike ding
dis van al jou geskinner dat ek weg is by die huis
willemien willemien jou aaklige ding
dis van al jou geskinner dat ek kak het by die huis
willemien willemien jou lelike ding
dis van al jou geskinner dat ek weg is by die huis
willemien willemien jou aaklige ding
dis van al jou geskinner dat ek kak het by die huis
Random Lyrics
- fernando bozzini & marina rosenfeld - trencito andador lyrics
- anya - fort knox lyrics
- shreya ghoshal - mele mele lyrics
- maruego - ok lyrics
- no good deed - pyle driver lyrics
- nitro fun - dragonfly lyrics
- nervz end - indifference lyrics
- ali b feat. glen faria - gekke kleine jongen lyrics
- sheelanagig - lost in transitvania lyrics
- interstate cowboy - the american way lyrics