die heuwels fantasties - niks en nêrens lyrics
Loading...
so vêr gery, skool is uit
en ek’s ‘n p-ssasier, slaap teen die ruit
dit voel veilig hier tussen niks en nêrens nie
ek gaan nêrens nie
ek gaan nêrens, nêrens nie
solank jy weet waar ek is
sal jy weet waar die huis is
jy gaan nêrens nie
tussen niks en nêrens nie
solank jy langs my is, is dit waar die huis is
koel water, die familie, jy en die kleintjies en ons diere
jy weet altyd wat om te doen
jy weet mos altyd wat om te doen
ek gaan nêrens nie
ek gaan nêrens
nêrens nie
solank jy weet waar ek is
sal jy weet waar die huis is
jy gaan nêrens nie
tussen niks en nêrens nie
solank jy langs my is
is dit waar die huis is
Random Lyrics
- v3rb & rusher - some way, some how lyrics
- unotheactivist - cheech & chong lyrics
- klhio - shine lyrics
- the velvet underground - after hours [live mcmxciii] lyrics
- soto asa - dios puede perdonarte lyrics
- tom the mail man - come over lyrics
- reezy mw - days lyrics
- hopelissly - the other side lyrics
- ufocore - stare życie lyrics
- s-x - neither would i lyrics