eden sa - is jy bang lyrics
[vers 1]
kan jy my dan nie vertrou nie?
het ek jou te seer gemaak?
ek wil jou nie net so los nie
[voorkoor]
ek weet ek het ‘n fout gemaak
toe jy aan my raak
[koor]
sê my is jy bang?
nananana
dat ek jou gaan vang?
nananana
wil jy kom, wil jy gaan, wil jy sit of wil jy staan?
is jy bang?
sê my is jy bang?
nananana
dat ek jou gaan vang?
nananana
wil jy kom, wil jy gaan, wil jy sit of wil jy staan?
is jy bang?
[vers 2]
lyk my jy wil nie vergeet nie
ek sien hoe jy terug verlang
maar ek sal vashou en nie los nie
{voorkoor]
so baby gee my nog ‘n kans
om aan jou te raak
[koor]
sê my is jy bang?
nananana
dat ek jou gaan vang?
nananana
wil jy kom, wil jy gaan, wil jy sit of wil jy staan?
is jy bang?
sê my is jy bang?
nananana
dat ek jou gaan vang?
nananana
wil jy kom, wil jy gaan, wil jy sit of wil jy staan?
is jy bang?
[brug]
en ek sien jou voor my staan (staan)
in ‘n droom kom jy weer terug na my
en al weet ek jy moet gaan (gaan)
sal ons liefde nooit vergaan
[slot]
sê my is jy bang? (is jy bang)
nananana
dat ek jou gaan vang?
nananana
wil jy kom, wil jy gaan, wil jy sit of wil jy staan?
is jy bang?
sê my is jy bang? (is jy bang?)
nananana
dat ek jou gaan vang?(jou gaan vang?)
nananana
wil jy kom, wil jy gaan, wil jy sit of wil jy staan?
is jy bang?
wil jy kom, wil jy gaan, wil jy sit of wil jy staan?
is jy bang?
Random Lyrics
- bahram - soo soo lyrics
- jack hardy - woman of the road lyrics
- chino pacas - los verdes lyrics
- mr. thibs - hurry lyrics
- żurkowski - leokadia lyrics
- lossheep - cataclysme lyrics
- pev - stalia lyrics
- jimmie dodd - the mousekedance lyrics
- kid krumm - capitán del barco lyrics
- alice (kor) - show down lyrics