elvis blue - spore lyrics
[verse 1]
het jy al ooit gevoel jy wil oor begin
op ‘n ander plek ‘n nuwe lied gaan sing
wou jy al ooit dinge agterlaat
net jou oë toeknyp en droom en waag
[chorus]
kry my op die pad die pad
waar die dromers loop
son oor ons skouers
ons oë vol hoop
kom saam, kom saam
dis al wat dit kos
ek en jy is gemaak
om spore te los
[verse 2]
ek weier om te glo dat ons kleur verdof
dat die dinge hier ons uit sal stof
ons kan kies wat ons glo, ons kan kies wat ons d+nk
ons kan kies hoe ons voel en hoe ons woorde klink
[chorus]
kry my op die pad, die pad
waar die dromеrs loop
die son oor ons skouers
ons oë vol hoop
kom saam, kom saam
dis al wat dit kos
ek en jy is gеmaak
om spore te los
[chorus]
kry my op die pad die pad
waar die dromers loop
die son oor ons skouers
ons oë vol hoop
kom saam, kom saam
dis al wat dit kos
ek en jy is gemaak
om spore te los
[ending]
het jy al ooit gevoel jy wil oor begin
op ‘n ander plek ‘n nuwe lied gaan sing
Random Lyrics
- monom - hell lyrics
- vadar - jpp7 lyrics
- $hinobu [wuna] - cold hearted lyrics
- the kooks - gap (demo) lyrics
- dcxshy - ig live lyrics
- dark chocolate - everyday lyrics
- goddes a.k.a sаveliev - сумасшедшее изобретение lyrics
- julie dexter - sweet melodies lyrics
- matias poro - place lyrics
- thaiiird - homicide (feat. playboi carti) [snippet] lyrics