fokofpolisiekar - die einde lyrics
Loading...
niks
beteken meer iets nie
wat’s die punt?
ek het alles opgefok
veels geluk!
soek simpatie vir my kondisie
ek moet buk
cocaine en lamborghini’s
fokn sif
ek kan nie meer staan nie
ek moet nou ry
twee jobs
selfde pay
vind die natuur in ‘n banksakkie vol nagmerries
dis tyd om te vier
die einde is hier
die einde is hier
die einde is uiteindelik hier
ons kom in opstand teen die nuwe bourgeoisie
diе glitterati+demokrasie
sеiljagte
en pine nut in die whisky
wat nie noodwendig sleg is nie
maar jissie
ek kan nie meer staan nie
ek moet nou ry
twee jobs
selfde pay
vind die natuur in ‘n banksakkie vol nagmerries
dis tyd om te vier
die einde is hier
die einde is hier
die einde is uiteindelik hier
Random Lyrics
- ryan adams - shiver and shake (live) lyrics
- games we play - kiss me lyrics
- mr.fantastic - 伝わんない (tsutawannai) lyrics
- 7minds - seaside tony lyrics
- גידי גוב - kmo shnenu - כמו שנינו - gidi gov lyrics
- oni kira - .cellulite. lyrics
- christmas fuller project - christmas so close... lyrics
- katie kittermaster - every breath you take lyrics
- thomas headon - a song i wrote about her* lyrics
- the angel (usa) - anything (danger girl remix) lyrics