fokofpolisiekar - hemel op die platteland (akoesties) lyrics
Loading...
[verse 1]
kan jy my skroewe vir my vasdraai
kan jy my albasters vir my vind
kan jy jou idee van normaal by jou gat opdruk
kan jy
kan jy apatie spel
kan iemand dalk ‘n god bel
en vir hom sê ons het hom nie meer, nodig nie
kan jy, kan jy apatie spel
[chorus]
dis hemel op die platteland
dis hemel op die platteland
[verse 2]
reguleer my
roetineer my
plaas my in ‘n boks en merk dit “veilig”
stuur my dan waarheen al die, dose gaan
stuur my hemel toe, ek d+nk dis in die platteland
[bridge]
kan jy jou idee van normaal by jou gat opdruk, kan jy
kan jy apatie spel
[chorus]
dis hemel op die platteland
dis hemel op die platteland
dis hemel op die platteland
dis hemel op die platteland
Random Lyrics
- caxap - снежинки (snowflakes) lyrics
- carrie mcdowell - secret fire lyrics
- 周國賢 (endy chow) - 重逢 (reunion) lyrics
- geiko - aijeeteru lyrics
- mariah the scientist - 40 days & 40 nights (ecstasy) lyrics
- nine. (artist) - turn it up lyrics
- addison rae - i surrender lyrics
- young majré - csak jézus krisztus jóképűbb nálam (azt mondják) lyrics
- eva constance - energy lyrics
- bitch falcon - staring at clocks lyrics