foster & allen - mona lisa lyrics
as jy my ooit sou vra hoekom ek by jou is
sou jy verras wees wat ek werklik van jou d-nk
want as my hart n kunsmuseum was
en jy geverf op doek
sou jy die een wees lisa
wie ek oor en oor sal soek
lisa jys die mona-lisa
teen die muur van my hart
daars net een soos jy
lisa
jys die pot vol goud aan die einde van die reenboog
jou waarde is prysloos
en my wins is hoog
as my hart n kunsmuseum was
en jy geverf op doek
sou jy die een wees lisa
wie ek oor en oor sal soek
lisa jys die mona-lisa
teen die muur van my hart
daars net een soos jy
lisa jys die mona-lisa
in die gallery van my hart
daars net een soos jy
lisa
daars net een soos jy vir my
een soos jy vir my
daars net een soos jy jys die skildery binne my
jys die skildery binne my
lisa jys die mona-lisa
teen die muur van my hart
daars net een soos jy
daars net een soos jy
lisa jys die mona-lisa
teen die muur van my hart
daars net een soos jy
lisa jys die mona-lisa
in die gallery van my hart
daars net een soos jy
lisa
oh lisa
Random Lyrics
- osvaldo supino - where are you? lyrics
- אליעד מלכי - מה שיש בך lyrics
- raphael lake - not havin' it lyrics
- robert delong - anymore lyrics
- mc sid (bsb) - assalto a mão letrada lyrics
- bumi putra rockers - aku pasti kasihmu lyrics
- tryhardninja - what are you hiding? lyrics
- 이창섭 - 좁은길로 나아가리 lyrics
- criss waddle feat. kelvin black - letter to yvonne okoro lyrics
- charly bliss - dq lyrics