azlyrics.biz
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

francois van coke – daarsy boys lyrics

Loading...

ek is nie baie goed nie
maar ek try nogal hard
ek kry nie baie geld nie
maar ek kry baie kak
het ambisie
geen illusie
los my potensiaal by die huis
verskoon my
ek sien jou nou
moet net die rekening kry
verskoon my kind wat aan joune stamp
sy is maar net vaak
ons het lanklaas geslaap
daarsy boys
daarsy boys
laat hy val waar hy wil
daarsy boys
daarsy boys
ek was mnr. bellville

ek’s net ‘n anargis wat bly in die burbs
bly in die burbs
ek’s net ‘n anargis wat eet by die spur
ja, ons eet by die spur

moses was ‘n shaman
haile sel-ssie jah man
die boom maak ons wys
beskerm ons teen satan
nog ‘n hotelkamer
cnn
nog ‘n hungover kop
wat sukkel om wakker te word
nog ‘n security check
nog ‘n skietgebed
weed is legal
hoekom worry ek?
blaas die kar speakers op
skink nog ‘n dop as
k!lling in the name op die radio pomp
daarsy boys, hey!
dit was nou pret
daarsy boys
daarsy boys
ek is agtuur in die bed



Random Lyrics

HOT LYRICS

Loading...