francois van coke - die wêreld is mal lyrics
wolke gooi skaduwees
dis snaakse weer
die reuk van my huurmotor wat my irriteer
die lug droog
en ek is onwelkom hier
ek is ver van die huis af
alleen en ver van die huis af
op pad nêrens heen
verander, vervreem
en ek is siek daarvan
die wêreld is mal
kompleks en kwesbaar
mense wat oor mekaar val
die wêreld is mal
jy is uit die uitsondering
want die wêreld is mal
ek kon dit nie doen sonder jou nie
die weer wat my windverwaai
oop ruit laat die insekte in
jy het my gered
voor ek geweet het ek het redding nodig
alweer te ver van die huis af
op pad nêrens heen
verander, vervreem
en ek is siek daarvan
die wêreld is mal
kompleks en kwesbaar
mense wat oor mekaar val
die wêreld is mal
jy is die uitsondering
want die wêreld is mal
ek het jou nodig nes jy is
daar is genoeg hier vir my
op hierdie aarde nes jy is
nes jy is
nes jy is
die wêreld is mal
kompleks en kwesbaar
mense wat oor mekaar val
die wêreld is mal
jy is die uitsondering
want die wêreld is mal
want die wêreld is mal
want die wêreld is mal
Random Lyrics
- mae krell - letters to the hospital lyrics
- el tiger - elefante lyrics
- tryo - greenwashing lyrics
- dé saiyajin - embaixo das cobertas lyrics
- katja krasavice - doggy (eric chase remix) lyrics
- lefa - potentiel lyrics
- nx zero - você me fez lyrics
- moon taxi - trouble lyrics
- chris pureka - cabin fever lyrics
- jokema - be mine lyrics