
francois van coke - mensdom lyrics
Loading...
hierdie is die lewe
ons worde gebore, ons gaan dood.
kwaad oor die verlede.
mense beheer mense hanteer mensdom.
mensdom ons raak nie jonger nie,
mensdom ons raak nie jonger nie.
en die dae raak korter
liefde en haat, goed en kwaad.
ons moet aanhou vorder
mense en wees menswees, mensdom.
mensdom ons raak nie jonger nie,
mensdom ons raak nie jonger nie.
ek is hier gebore, per ongeluk op die altar.
hierdie is die lewe. mens vir my mense, menslik. mensdom.
mensdom ons raak nie jonger nie.
ons raak nie jonger nie.
Random Lyrics
- strange u - mr kill lyrics
- london symphony orchestra - for you alone lyrics
- sean nicholas savage - some things never die lyrics
- omenxiii - float lyrics
- efek rumah kaca - kenakalan remaja di era informatika lyrics
- adam guettel - octet lyrics
- horsehead - walls lyrics
- young prodigy - shady lyrics
- gulsanam mamazoitova - vatan uchun lyrics
- meek mill - power 105.1 freestyle lyrics