franja du plessis - dra jou hart lyrics
dis nie die eerste keer dat ons twee praat
oor hoe ek oor jou voel
en elke woord uit my mond is waar
dis wat ek nou bedoel
dit voel partykeer of jy twyfel in die woorde wat ek vir jou sê
maar vat dit nou van my af ek weet wat in my woorde lê
so luister mooi wat ek gaan sê
ek sal jou hart in my hande bly vashou
sodat jy by my bly
en nooit weer êrens heen gaan
sonder dat ek weet jy is hier by my
en as jy moet gaan
hoe sal ek bly staan?
dis die rede dat jy nooit moet bang wees
dat ek jou sal verlaat
want ek dra jou hart
wil graag die beste in my vind
en dit vat
ek gee dit vir jou
en dinge droom oor jou en my
en begin dit saam op te bou
ek wil net aan jou bewys jy is steeds die een wat ek wil hê
maar vat dit nou van my af ek weet wat in my woorde lê
so luister mooi wat ek gaan sê
Random Lyrics
- david demaría - tu huella lyrics
- the synaptik السينابتيك - kazz l koza7 lyrics
- future generations - rain lyrics
- bj the chicago kid - going once, going twice lyrics
- lady laistee - au nom de dieu lyrics
- maria gadú - linha tênue lyrics
- exaltasamba - eu choro lyrics
- lil krystalll - cardib lyrics
- каста (kasta) - западня (trap) lyrics
- młodszy joe - xxxiv lyrics