franja du plessis - regte een lyrics
ek het nog altyd verbeel
‘n prentjie gemaak
van die dag wat jy my hart steel
gedroom van die tyd
wat ons paaie sal kruis
waar ek staan met geen verwyt
jy gaan jou hele lewe deur net opsoek na die regte een
alles is gekies vir ‘n rede want ons is nie meer alleen
dit moet so wees
ek wil saam met jou kan lag
en huil want dan sien ek hoe word jou hart sag
deur daar te wees vir mekaar
maak my drome waar
jy laat al die ander verdwyn
as jy inloop, want dan sal jou lig net bly skyn
en die beste dinge van my
is jy
ek het geweet wat ek soek
wat ek sal wil hê
dit gesit in my dagboek
ek het ons storie geskryf
waar ek en jy staan
en jy liggies oor my hand vryf
jy gaan jou hele lewe deur net opsoek na die regte een
alles is gekies vir ‘n rede want ons is nie meer alleen
dit moet so wees
Random Lyrics
- nitrogods - demolition inc. lyrics
- nerdofficial music - second guessing lyrics
- the field mice - couldn't feel safer lyrics
- gilberto santa rosa - hablando claro lyrics
- reverend gary davis - there's destruction in that land (message from heaven) lyrics
- laws - lean lyrics
- blue october uk - people are strange lyrics
- mt. wolf - hypolight lyrics
- louis goldwater - 16 years ago lyrics
- barbarossa - s.i.h.f.f.y. lyrics