franja du plessis - terug na die begin lyrics
jare is verby
sal ons mekaar langs die pad weer kry
die soektog moet begin
en ons moet dit oorwin
so gou
soos nou
ons sal aanvaar
d-nk alles in ons lewe is altyd daar
maar dis nie iets wat ek moet hê
dis in my lewe gelê
die keer
ek waardeer
ek wil jou wys vandag
wat dit is om saam te lag
en jou geheime uit te deel
mekaar se hart te steel
om te se wat jy voel
te probeer verstaan wat jy bedoel
ek sien weer die vlam
wat weer begin brand
ek sien jou beste kant
ek kyk met ‘n ander oog
houvas die liefdesboog
om jou weer te skiet
dit kos niks die liefde is verniet
kom ons gaan terug na die begin toe
ek wil dit stop
kom ons vergeet daarvan en hou net op
want dis ‘n nuwe seisoen
ons gaan dit die keer reg wil doen
soos nou
begin gou
my oë gaan nou oop
ek wil net saam jou die pad tot die einde loop
ek sal jou op my hande dra
en luister as jy vra
en probeer
elke keer
[bridge]
jare is verby
sal ons mekaar langs die pad weer kry
Random Lyrics
- lyonzon - metropole lyrics
- dodie - la vie en rose - ukulele cover lyrics
- mozart! das musical - was für ein grausames leben lyrics
- la apuesta - paisaje lyrics
- kid buu - don't kill my vibe lyrics
- ben lee - get used to it lyrics
- zoe muth and the lost high rollers - come inside lyrics
- aquila - туман (fog) lyrics
- pascal pinon - sandur lyrics
- valee - loading lyrics