franja du plessis - wil jou hart nooit breek lyrics
jy loop verby my weer ‘n keer
sonder om te kyk te raak te hoor
dit maak net seer
dis stil in die kamer waar ons is
geen woord of glimlag
alles tussen ons word vermis
dis nou al lank genoeg
ek wil die stukkies
van jou hart weer heel maak
ek weet met elke woord
wat ek sê uit die woede
laat jou hart kraak
ek wil nie maar ek sien wat ek doen
aan jou
as jy kyk
vir my en jy hartseer lyk
maar, eks jammer dat ek jou so laat voel
dis nie wat jy verdien nie
kon ek dit nie lankal sien nie
en… oh oh oh…
ek wil jou hart nooit breek
oh oh oh…
sal ek jou weer kan smeek
om my net te vergewe?
ek brand om jou net te kan soen
kan jy nie sien hoe ek voel
en wat dit alles aan my doen
ek wens dit het nooit eers begin
maar toe ek weer kyk
eindig dit en woorde raak min
dis nou al lank genoeg
ek wil die stukkies
van jou hart weer heel maak
ek weet met elke woord
wat ek sê uit die woede
laat jou hart kraak
Random Lyrics
- cacife clandestino - reis lyrics
- ammi $age - places to be. lyrics
- perturbazione - revival revolver lyrics
- abandon tomorrow - let me out lyrics
- dat adam - les be reel lyrics
- jeremy kay - have it all (tradução) lyrics
- sky cries mary - 2000 light years from home lyrics
- elix risqué - come to life lyrics
- conor maynard - whenever (feat. conor maynard) [angel kreew remix] lyrics
- beneath the machine - creature lyrics