
gee haar 'n roos - elizma theron lyrics lyrics
dit is stil in die wind
in die park loop ‘n kind
en daar’s trane op haar w+ng
met ‘n vuil handjie teer
probeer sy dit keer
maar dit val voor op die sand
daar’s ‘n blik in haar oë
soos dit kan ek nie glo
vertel sy dan aan my
met snikkend haar woord
soos ‘n gebroke akoord
vertel sy dan aan my
gee haar ‘n roos
‘n roos vir haar
gee haar ‘n roos
dis al wat sy vra
gee haar ‘n roos
‘n roos vir haar
‘n mooi wit roos
dis al wat sy vra
sy sê dan aan my
‘n roos moet sy kry
want dit is nie meer so lank
haar moeder nie wel
dis wat sy vertel
dis net om haar te dank
ek sien nou vir haar
soos sy voor haar staan
‘n roos moet sy dan kry
moenie huil nie, my kind
‘n roos sal ons vind
in haar oë sien ek’s sy’s bly
gee haar ‘n roos
‘n roos vir haar
gee haar ‘n roos
dis al wat sy vra
gee haar ‘n roos
‘n roos vir haar
‘n mooi wit roos
dis al wat sy vra
gee haar ‘n roos
‘n roos vir haar
gee haar ‘n roos
dis al wat sy vra
gee haar ‘n roos
‘n roos vir haar
‘n mooi wit roos
dis al wat sy vra
‘n mooi wit roos
dis al wat sy vra
‘n mooi wit roos
dis al wat sy vra
Random Lyrics
- slow - dimo rex lyrics lyrics
- miller - keep it simple lyrics lyrics
- forgive - raghd lyrics lyrics
- farewell... - never draw back lyrics lyrics
- save point - beefy lyrics lyrics
- double bubble tea - ione! (kaz) lyrics lyrics
- هذا أنا - zekra - ذكرى - hatha ana lyrics
- borrowed time - woe, is me lyrics lyrics
- setbacks - cheriimoya lyrics lyrics
- fyrirgefðu mér - bubbi morthens & stríð og friður lyrics lyrics